Want to learn more about our programmes? Join us for a webinar! Learn more

NBT AQL Preparation Online (Afrikaans)

Leer van sommige van Suid-Afrika se voorste opvoeders terwyl jy nuwe metodes en tegnieke ondersoek om ingewikkelde NBTstyl vrae te benader en op te los.

R1016.00

5/5 (1 ratings)

Aanlyn
12 maande toegang
Afrikaans

Die enigste AQL NBT voorbereidinskursus beskikbaar.

Maak seker dat jou NBT AQL assessering uitslae ‘n refleksie van jou vermoë is deur in te skryf vir die AQL voorbereidingskursus. Gee vir jouself die beste kans om by jou gekose universiteit en universiteitsprogram in te kom deur hierdie aanlyn kursus wat gefokus is op voorbereiding vir die AQL te voltooi.

Bestaande uit videos waar onderwysers met ondervinding jou deur die NBT voorbeelde en vrae help. Die kursus berei jou ten volle voor op wat om te verwag in die NBT’s. Behalwe die onderrig videos is daar ook notas wat jy kan aflaai vir oefening, sowel as NBT vrae sodat jy kan sien hoe jy in elke afdeling vaar.

Aanlyn onderrig help studente om te werk teen hul eie pas. Stop en herhaal videos om seker te maak dat jy inneem wat jy leer. Herhaal ons vrae soveel keer as wat jy wil om seker te maak dat jy jou tyd kan beheer tydens een van die mees stresvolle eksamens van jou Matriekjaar.

Dit sluit die volgende

40+ Video lesse
175+ NBT Voorbeld vrae
Les notas
Verskeie spot toets
Onderwyser ondersteuning
9 uur se inhoud
AL voorbereiding
QL voorbereiding

Kursus Voorskou

Akademiese Geletterdheid
Kwantitatiewe geletterdheid

Kursus inligting

Kursus buitelyne
Hierdie kursus het vier hoof leer afdelings; sien hieronder. Klik op elkeen om meer te lees en ‘n voorskou van die kursus te sien.
Die kursus het ook addisionele kenmerke soos om die leerder te volg en onderwyser ondersteuning. Lees meer oor addisionele kenmerke hieronder.

Wat is die spot toets?
NBT ou vraestelle is nie beskikbaar nie. Die Nasionale Norm Toets, Toets projek stel dit nie vry aan die publiek nie.
Gelukkig kon ons met ons ondervinding en kennis van die NBT toetse, Advantage Learn spot toetse opstel wat baie ooreenstemmend is. Ons spot toetse is uitdagend en as jy goed vaar met die voorbereiding en oefen daarvan kan jy met vertroue jou toets aflê.

Akademiese Geletterdheid
Hierdie afdeling berei die leerder voor hoe om ‘n teks te lees en te ontleed wat die bedoeling van die artikel is, asook die ontleding van leestekens, spesifieke woorde en frases wat die skrywer gebruik om die doel van die teks oor te dra.

 

 

 

Kwantitatiewe geletterdheid
Hierdie afdeling leer jou hoe om algemene numeriese vrae wat jy daagliks teëkom soos persentasie veranderinge en afstand metings te interpreteer en hoe om informasie van verskillende grafieke te lees.

NBT oefen sone
Aanhouer wen. Oefen en oefen weer en weer. Ons het ‘n oefen afdeling vir slegs NBT soort vrae. Dit maak dit maklik vir jou om om 10 to 30 minute lank te oefen aan vrae vanuit die kursus. Hierdie oefen afdeling maak gebruik van elke vraag wat in die kursus gedek is, alles op een gerieflike plek en dinamiese, na willekeur vrae kombinasies om jou op jou tone te hou en te laat leer.

Onderwyser ondersteuning
Soms kan ‘n leerder vasbrand met ‘n probleem en het dan iemand nodig wat kan help. Ons het ‘n span gekwalifiseerde Wiskunde onderwysers en wil graag studente se vrae beantwoord. Hulle is beskikbaar tussen 8.30vm-4.30nm gedurende die week om dadelik te reageer op enige leerder se Wiskunde vrae. Indien jy ‘n vraag buite hierdie tye vra, sal ons span dit op die volgende werksdag via epos beantwoord.

Hoe om op die leerder se spoor te bly
As jy ‘n ouer is wat vir jou leerder betaal, laat ons jou ook weet wat gebeur en hou jou op hoogte van enige kursus inligting of ekstras wat jou leerder sal bevoordeel. Ouers kry outomatiese toegang en kan die leerder volg en sodoende die vordering van die leerder onder oog hou sonder om hul toestemming te vra.

Google reviews Facebook reviews SchoolAdvisor reviews Intercom reviews

Add to cart

Add learner details

Please add the details of the learner(s) who will be using this

Learner #1

Please enter a valid phone number, min 10 characters

Cancel

Advantage Learn is a registered Distance Education Provider with