Die enigste aanlyn NBT voorbereidings kursus in Afrikaans!

Hierdie NBT voorbereidings aanlyn kursus berei studente voor vir beide die MAT toets en die QL komponent van die AQL toets; Akademiese Geletterdheidsvoorbereiding (AL) word nie in hierdie kursus ingesluit nie. Bestaande video's word aangebied deur ervare onderwysers wat studente deur middel van NBT-voorbeeldvrae voor berei vir die NBTs. Saam met die onderrigvideo's is notas om af te laai, NBT-vasvrae om te oefen sowel as "live-chat" om NBT wiskunde vrae direk aan ons onderwysers te vra.

Deur aanlyn te leer, kan studente teen hul eie tempo werk.  Herhaal ons vasvrae soveel keer as wat jy wil om seker te maak dat jy in staat is om te werk teen die regte tempo en op die regte vlak van akkuraatheid, tydens een van die mees stresvolle eksamens van jou Matriekjaar!


Purchase this course

Please add the details of the learner(s) who will be using the course below, and then choose your course options before adding to cart.

NBT Voorbereiding Aanlyn (MAT en QL)

R875.00 for 1 year

Die beste manier om voor te berei vir beide die QL en MAT komponente van die NBTs.

SKU: NBT-ONLI-FULL-AFR Category: Tag:

Description

Die enigste aanlyn NBT voorbereidings kursus in Afrikaans!

Hierdie NBT voorbereidings aanlyn kursus berei studente voor vir beide die MAT toets en die QL komponent van die AQL toets; Akademiese Geletterdheidsvoorbereiding (AL) word nie in hierdie kursus ingesluit nie. Bestaande video’s word aangebied deur ervare onderwysers wat studente deur middel van NBT-voorbeeldvrae voor berei vir die NBTs. Saam met die onderrigvideo’s is notas om af te laai, NBT-vasvrae om te oefen sowel as “live-chat” om NBT wiskunde vrae direk aan ons onderwysers te vra.

Deur aanlyn te leer, kan studente teen hul eie tempo werk.  Herhaal ons vasvrae soveel keer as wat jy wil om seker te maak dat jy in staat is om te werk teen die regte tempo en op die regte vlak van akkuraatheid, tydens een van die mees stresvolle eksamens van jou Matriekjaar!

More about NBTs

Course Information

AdvantageLearn bied sedert 2013  NBT-voorbereiding aan vir studente regoor Suid-Afrika. Terugvoering van studente is dat hierdie kursus, as dit op die regte manier gedoen word, dit moontlik maak om ‘n NBT eksamen met meer selfvertroue aan te pak. Laat Advantage Learn jou help om die resultate wat jy nodig het te bereik.

Hierdie kursus word opgedeel in 3 afdelings:

  1. Kwantitatiewe geletterdheid (QL). Hierdie afdeling leer jou hoe om algemene numeriese vrae wat jy daagliks teëkom, te interpreteer, soos persentasie veranderinge, afstandmeting en interpretering van verskillende grafiese voorstellings.
  2. Wiskunde (MAT). In hierdie afdeling help ons jou om al die kennis wat u alreeds behoort te hê te gebruik om vrae te beantwoord wat u nog nooit gesien het nie.
  3. NBT oefen eksamens. Toets jou begrip op ‘n volledige MAT toets en ‘n oefen eksamen vir die QL deel van die AQL toets. Ons het oefen eksamens sodat u kan ervaar hoe om NBT te antwoord. Ons toets is ontwerp om so moeilik soos die NBT toets te wees. As jy dit kan voltooi, dan kan jy die werklike NBT eksamen benader met meer selfvertroue.

Ons glo dat dit die kernelemente van leer is en ons volg hierdie struktuur in ons kursus. Elke afdeling het videolesse om jou te help leer hoe om NBT-vrae te benader. Vir elke les is daar pdf-notas wat jy kan uitdruk, sodat jy dit saam met die onderwysers kan doen. Elke afdeling eindig in ‘n meervoudige keuse-vasvra sodat jy jou kennis van daardie afdeling kan assesseer en kyk of jy dit moet herhaal. Ons het MAT en QL Oefen Eksamens om te sien hoe u in die regte toets sal doen.  Ons het elke week (Maandag tot Vrydag)’n Wiskunde span beskikbaar om van 08:30 tot 16:30 enige NBT-vrae te beantwoord.


Curriculum

92 Lessons | 6h 30min


Reviews

Wonderful . But I think more exercises after the example video would help even more.

- Bianca Burger -

Wonderful course! Wouldn't have been able to write NBT without it. Recommend it to everyone.

- Ane Coetzee -